Windgat De Klerk

Sê my, sê my, my darling
Is dit wat jy wil hê
Jy sal dit kry
Die lang pad af Kaap toe
Sonder my, sonder my aan jou sy

As jy sê
As jy sê dis ok
Die lang pad stop hier
Ek kry die kinders
En jy
Jy die klavier

Loop sing maar jou love songs
Kry daai job in die kerk
Speel ons Psalms as die klawers weergalm onthou maar vir ekke
Ek is Windgat De Klerk

Wie is die man in jou lewe yy weet dit is ek
Windgat De Klerk
Wat by die loodgieter werk met die kruis op die dash in Boesak se kerk
Windgat De Klerk

As jy sê
As jy sê dis ok
Die lang pad's tot hier
Ek kry die kinders
En jy
Jy die klavier

As ek oρhou moet nag
As ek nog one time kan brag
Oor jy die heel mooiste gorgeous in die stɾate van George is
Almal sê jita daar loop Windgat De Klerk

Wie is die man in jou lewe jy weet dit is ek
Windgat De Klerk
Wat by die loodgieter werk met die kruis op die dash in Boesak se kerk
Windgat De Klerk

Wie is die man in jou lewe jy weet dit is ek
Windgat De Klerk
Wat by die loodgieter werk met die kruis op die dash in Boesak se kerk
Windgat De Klerk

Jy
Weet
Dis
Ek
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP