Teen die mure in die gang klink die hol klank van verlange
Waar ek jou in die skadu's lees, daar waar jy moet wees
Oor die water van 'n liefde kort het my wêreld jou woestyn geword
Waar die waaisand vasbrand teen my vlees, daar waar jy moet wees
Mag 'n man jou altyd vashou, eindeloos en sonder oρhou
Lewe jy dan net in drome agter skaduwees en bome
Nader jy my [A]net in na-maak in newels waar die waarheid wegraak
En drome waar ek liefde lees, daar waar jy moet wees
Ek droom jy spat uit die put se luik, ek slaan my [A]arms om die kruik
En huil my [A]in my [A]hande hees, daar waar jy moet wees
Ek plaas jou foto [C7]in 'n stander, die stilpyn in my [A]kamer
En die swyg sal eers in tyd genees, daar waar jy moet wees
Mag 'n man jou altyd vashou, eindeloos en sonder oρhou
Lewe jy dan net in drome agter skaduwees en bome
Nader jy my [A]net in na-maak in newels waar die waarheid wegraak
Drome waar ek liefde lees, daar waar jy moet wees
Mag 'n man jou altyd vashou, eindeloos en sonder oρhou
Lewe jy dan net in drome agter skaduwees en bome
Nader jy my [A]net in na-maak in newels waar die waarheid wegraak
Drome waar ek liefde lees

Nader jy my [A]net in na-maak newels waar die waarheid wegraak
Drome waar ek liefde lees
(Mag 'n man jou altyd vashou, eindeloos en sonder oρhou) Lewe jy dan net in drome
(Lewe jy dan net in drome agter skaduwees en bome)
Nader jy my [A]net in na-maak in newels waar die waarheid wegraak
En drome waar ek liefde lees
Daar waar jy moet wees
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận
Đăng nhập
Đăng ký