Verjaar

Hierdie is die eerste dag van al ons dae oor op aarde kyk hoe lyk 'n liefde wat verjaar

Mag die Here ons seën en nog baie jare spaar

Ek
Leen die parkie by jou broer
Ek
Bedank en word 'n boer
Ek
Stuur my [A]password na sy moerby bome oor die stoep
'n Keeshond wat die skape ɾoep
Jy kry vlooie en ek 'n boek want

Hierdie is die eerste dag van al ons dae oor op aarde kyk hoe lyk 'n liefde wat verjaar
Mag die Here ons seën en nog baie jare spaar

Ek
Gaan op vroeë pensioen
Weet
Wat ek vanjaar moet doen
Mmm jou lippe heeldag soen soen stap ons deur ons plot
Smoor verlief en so bankrot
Wie gee om wat van ons word

Hierdie is die eerste dag van al ons dae oor op aarde kyk hoe lyk 'n liefde wat verjaar

Hierdie is die eerste dag van al ons dae oor op aarde kyk hoe lyk 'n liefde wat verjaar

Hierdie is die eerste dag van al ons dae oor op aarde kyk hoe lyk 'n liefde wat verjaar

Hierdie is die eerste dag van al ons dae oor op aarde kyk hoe lyk 'n liefde wat verjaar
Mag die Here ons seën en nog baie jare spaar
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE