Doepading

Die ding kom 'n lang pad en hy kom nie met 'n draai nie (Daai doepa ding)

Gee my daai
Doepa ding
Wat jy doen
Wat my laat sing
Smeer maar botter
Om my bek
Maak my lyfie
Jou lê plek

Gee my daai
Doepading
My Volksie staan
Vereeniging
Kom van ver af om jou te kry
My ma gelos om by jou te bly

Die ding kom 'n lang pad en hy kom nie met 'n draai nie (Daai doepading)
Jou doepa draai my [A]derms en ek sê nooit weer goodbye nie (Daai doepading)
Die ding kom 'n lang pad en hy kom nie met 'n draai nie (Daai doepading)
Jou doepa draai my [A]derms en ek sê nooit weer goodbye nie (Daai doepading)

Gee my [A]daai
Doepading
Ek kom van ver af
Om dit te drink
Jy slaan my [A]vuisvoos
Hier staan ek dronk
Met hoendervleis soos
'n Mieliestɾonk

Gee my [A]daai
Doepading
Wat jy doen
Wat my [A]laat sing
Smeer maar botter om my [A]bek
Maak my [A]lyfie lou lê plek

Die ding kom 'n lang pad en hy kom nie met 'n draai nie
Jou doepa draai my [A]derms en ek sê nooit weer goodbye nie
Die ding kom 'n lang pad en hy kom nie met 'n draai nie (Daai doepading)
Jou doepa draai my [A]derms en ek sê nooit weer goodbye nie (Daai doepading)

Die ding kom 'n lang pad en hy kom nie met 'n draai nie (Die ding kom 'n lang pad) (Daai doepading)
Jou doepa draai my [A]derms en ek sê nooit weer goodbye nie (En ek sê nooit koebaai nie) (Daai doepading)

Die ding kom 'n lang pad en hy kom nie met 'n draai nie (Die ding kom 'n lang pad)(Daai doepading)
Jou doepa draai my [A]derms en ek sê nooit weer goodbye nie (En ek sê nooit koebaai nie)(Daai doepading)
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP