Engele Om Ons

Ek gee nie rêrig om hoe laat nie
Ek sal beter voel as jy net kom
Ek weet nie hoekom bly ons kwaad nie
Die ure wat ons mors daarom

Die wêreld doen sy ding met of sonder ons daarin dis ek en jy wat hier bly staan
In elke uur se vrees kon [C7]ek in jou arms wees, maar ons verkies om ver te staan
Ek staan hier en jy staan daar en alles wat ons wil word deurmekaar, waar's die engele om ons

Die son [C7]tɾek heeltyd water en die ure wik en weeg
En ons liefde wat 'n see was [Am7]lyk so baie anders leeg (Die son [C7]tɾek heeltyd water)
En die uurglas loop hom leeg
Was my [A]hart vir jou te lig gevind toe die engele dit kom weeg

Ek lees jou in my [A]leë kamers
Daar's vere op my [A]ou matɾas
Ek wens ek kan dit als verander
Toe engele nog om ons was

Want die wêreld doen sy ding met of sonder ons daarin dis net ek en jy wat hier bly staan
In elke uur se vrees kon [C7]ek in jou arms wees, maar ons verkies om ver te staan
Ek staan hier, jy staan daar en alles wat ons wil word deurmekaar, waar's die engele om ons

Die son [C7]tɾek heeltyd water en die ure wik en weeg (Die son [C7]tɾek heeltyd water)
En ons liefde wat 'n see was [Am7]lyk so baie anders (Leeg)
Die son [C7]tɾek heeltyd water en die uurglas loop hom leeg
Was my [A]hart vir jou te lig gevind toe die engele dit kom weeg

Die son [C7]tɾek heeltyd water en die ure wik en weeg (Die son [C7]tɾek heeltyd water)
En ons liefde wat 'n see was [Am7]lyk so baie anders (Leeg)
Die son [C7]tɾek heeltyd water en die uurglas loop hom leeg
Was my [A]hart vir jou te lig gevind toe die engele dit kom weeg
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP