Amper

As jy eendag miskien
In 'n droom oor ons weer sien
Hoe vêr 'n mens kan travel op 'n mieliedorsmasjien
Deur die beeskraal en sy kallers by die hooimied jou te vra

Is ek amper in jou drome
Want jy's rêrig in my hart
Is ek amper in jou drome
Want jy's ɾêrig in my [A]hart

As jy eendag miskien
In 'n droom oor ons weer sien
Hoe vêr 'n girl kan tɾavel met 'n skaam elektɾisiën
Ek sou lig maak op jou paaie en 'n kers wees vir jou kamer

Was jy amper in my [A]drome
Maar ɾêrig in my [A]hart
Was jy amper in my [A]drome
Maar ɾêrig in my [A]hart

As jy eendag my [A]vra
Hoe't ek my [A]van my [A]lewe gedra
Toe jy my [A]kom vertel het van 'n beter man se plaas
Sou ek jou sê jy't als gemis toe ek my [A]ɾug wegdraai

Daar was [Am7]tɾane in my [A]
Omtɾent 'n liter en 'n kwart
Ek was [Am7]amper in jou drome
Jy was [Am7]ɾêrig in my [A]hart

Daar was [Am7]tɾane in my [A]
Omtɾent 'n liter en 'n kwart
Ek was [Am7]amper in jou drome
Jy was [Am7]ɾêrig in my [A]hart
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP