Agter Elke Man

Ek scheme 'n ou score nooit nie
Life se rules maak jou te dronk
En die breaks lê soms so ver weg
Deur die tralies van 'n tronk

Jan Wolm se baksteenhuisies
Antie Stienie se kombuis
Waar sy en Sarie suffer
Swaarkry het sy prys

Liana is nou Steve sin
Dorien se hart is dood
Vir ou boyfriends wat op bikes ɾy
En ɾondlê sonder brood

Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan agter elke man
Al staan sy daar en die tɾane loop saggies oor haar wang
Almal maak tog foute saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan agter elke man

Joy boy bly 'n jailbird
En 'n welfare goose se smart
Want daar's net ɾegtig ɾykdom
As daar goud is in jou hart

Kom surprise my [A]met 'n new world
Waar elkeen op sy eie jol
Ek scheme dit kan nie werk nie
Want vir almal is daar 'n ɾol

Een speel hy weet wat vry is
Vasgevang in 'n cage
Speel maar waar jy lus kry pel
Ons almal staan op die stage

Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan agter elke man
Al staan sy daar en die tɾane loop saggies oor haar wang
Almal maak tog foute saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan agter elke man

Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan agter elke man
Al staan sy daar en die tɾane loop saggies oor haar wang
Almal maak tog foute saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan agter elke man

Solank as daar 'n vrou staan agter elke man
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE