Wat van Nou

Ek ry in die pad dis die stof wat so spat
As ek dink aan jou smile en hoe lekker jy vat
Ek wens ek kon my kans oorkry
Ek het lank gewag vir ‘n girl soos jy

Ek het nooit gedink dat jy kan sien
Wat ek regtig voel en hoe ek jou verdien
Jy’t mooi gevra dat ek ɾigting kry
Dis die pad wat my [A]na jou toe lei

Wat van nou wat van vandag?
Gee my [A]‘n kans ek kannie langer wag
Wat gaan gebeur ek’s voor jou deur
Ek weet jy wag dat ek jou kom kry

Wat van nou wat van vandag?
Gee my [A]‘n kans ek’s moeg om langer te wag
My les geleer kan ons weer probeer?
Kom hier as jy besluit wat van nou?

So vinnig ek ɾy skuif die bome verby
Ek onthou die gevoel en jou lyf hier teen my
My hart wat klop as jy aan my [A]ɾaak
Jou lippe was [Am7]van stɾoop gemaak

Wat van nou wat van vandag?
Gee my [A]‘n kans ek kannie langer wag
Wat gaan gebeur ek’s voor jou deur
Ek weet jy wag dat ek jou kom kry

Wat van nou wat van vandag?
Gee my [A]‘n kans ek’s moeg om langer te wag
My les geleer kan ons weer probeer?
Kom hier as jy besluit wat van nou?

Ek onthou net te veel elke soen elke ɾeel
Jy’t gekom soos ‘n skip
Jy’t my [A]wêreld kom steel

Wat van nou wat van vandag?
Gee my [A]‘n kans ek kannie langer wag
Wat gaan gebeur ek’s voor jou deur
Ek weet jy wag dat ek jou kom kry

Wat van nou wat van vandag?
Gee my [A]‘n kans ek’s moeg om langer te wag
My les geleer kan ons weer probeer?
Kom hier as jy besluit wat van nou?
Wat van nou?
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP