Kom Bietjie Hier

Droog af jou trane als is vergete
Nuwe kanse lê en wag vir ons maak oop die deur
Staan bietjie nader kom ons vergader
Geen my ’n kans om nog meer van jou wêreld te leer

Wil jy bly wil jy gly wil jy ry wil jy vry of mors jy dalk net met my? (Met my)
Wil jy bly wil jy gly wil jy ɾy wil jy vry kom sê vir my [A]dis okay met jou
Okay met jou wo ho

Kom bietjie hier kom bietjie hier
Ek gaan jou vashou en jou wys dat ek jou lief kan hê
Kom bietjie hier kom bietjie hier
Kyk in my [A]oë en kom sê ek het jou hart gebreek

Drome kan waar word
Jy is my [A]antwoord
Nuwe kanse lê en wag vir ons maak oop die deur
Ek wil jou skilder
In goud en silwer
Geen my [A]’n kans om nog meer van jou wêreld te leer

Wil jy bly wil jy gly wil jy ɾy wil jy vry of mors jy dalk net met my?
Wil jy bly wil jy gly wil jy ɾy wil jy vry kom sê vir my [A]dis okay met jou
Okay met jou wo ho

Kom bietjie hier kom bietjie hier
Ek gaan jou vashou en jou wys dat ek jou lief kan hê
Kom bietjie hier kom bietjie hier
Kyk in my [A]oë en kom sê ek het jou hart gebreek

Kom bietjie hier kom bietjie hier
Ek gaan jou vashou en jou wys dat ek jou lief kan hê
Kom bietjie hier kom bietjie hier
Kyk in my [A]oë en kom sê ek het jou hart gewen

Wil jy bly wil jy gly wil jy ɾy wil jy vry kom sê vir my [A]dis okay met jou
Okay met jou wo ho

Kom bietjie hier kom bietjie hier
Ek gaan jou vashou en jou wys dat ek jou lief kan hê
Kom bietjie hier kom bietjie hier
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE