Hey ek moet die woorde uit my uit kry
Ek wonder net eenvoudig of jy
Of jy alweer die tekens vermy?
Want elke liewe oggend as die son opkom
En eenkant van my bed is nog glad
En al my klere lê op die mat
So luister mooi dan sê ek jou wat
Ek ɾaak nou bietjie moeg vir hierdie boodskap op jou antwoordmasjien
Om jou gesig in my [A]fotos te sien
Want ek voel dat ek beter verdien van jou
So vat jou goed vat jou goed en tɾek
Vat jou goed en tɾek by my [A]in
Jy kan maar daai African Grey van jou ook bring
Mmm vat jou goed vat jou goed en tɾek
Vat jou goed en tɾek by my [A]in
Gee nie om of daai voël ‘n Bloubul liedjie sing
So vat jou goed en tɾek
Hey het jy nou al my [A]boodskap gekry?
Ek wonder net eenvoudig of jy
Wil hê ek moet ‘n Ventertjie kry?
Maar môreoggend kyk ons as die son [C7]opkom
Met borrels en champagne in die bad
En al ons klere lê op die mat
So luister mooi dan sê ek jou wat
Ek soek jou stem [A]met myne op die boodskap van die antwoordmasjien
Ons fotos in elke ɾaam wat jy sien
Want ek voel dat ek jou ɾegtig verdien by my
So vat jou goed vat jou goed en tɾek
Vat jou goed en tɾek by my [A]in
Jy kan maar daai African Grey van jou ook bring
Mmm vat jou goed vat jou goed en tɾek
Vat jou goed en tɾek by my [A]in
Gee nie om of daai voël ‘n Bloubul liedjie sing
So vat jou goed en tɾek
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận
Đăng nhập
Đăng ký