Die Beste Medisyne

Ek plak vir jou 'n pleister op
'n Pleister om die seer te stop
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne

'n Koue lappie op jou kop
'n Lappie om jou koors te stop
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne

Is jou hart weer seer?
Het dit weer gebeur?
Asem [A]in en uit
Doen dit weer 'n keer

Is jou bloeddruk op?
Is dit in jou kop?
Sê my [A]hoeveel vingers hou ek op?

Sê my [A]was [Am7]dit seer?
Want ek sal jou dokter tot jy beter voel
Sê my [A]was [Am7]dit seer?
Die beste medisyne laat die pyn weg spoel

Tot die seerkry stop
En my [A]liefde weer deur jou are klop klop en
Baby dis die beste medisyne aha
Die beste medisyne aha

Ek luister met my [A]stetoskoop
Ek gee vir jou 'n bietjie stɾoop
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne

Ek moet vir jou 'n voorskrif gee
Kom sien my [A]môre weer 'n keer
Dis die beste medisyne
Die beste medisyne

Is jou hart weer seer?
Het dit weer gebeur?
Asem [A]in en uit
Doen dit weer 'n keer

Is jou bloeddruk op?
Is dit in jou kop?
Sê my [A]hoeveel vingers hou ek op?

Sê my [A]was [Am7]dit seer?
Want ek sal jou dokter tot jy beter voel
Sê my [A]was [Am7]dit seer?
Die beste medisyne laat die pyn weg spoel

Tot die seerkry stop
En my [A]liefde weer deur jou are klop klop en
Baby dis die beste medisyne aha
Die beste medisyne aha

Aha jou hart klop bietjie vinnig aha
Jou pyn ɾaak al hoe minder aha
Jou pols is onder druk
So miskien moet jy maar oorbly vanaand

Sê my [A]was [Am7]dit seer?
Want ek sal jou dokter tot jy beter voel
Sê my [A]was [Am7]dit seer?
Die beste medisyne laat die pyn weg spoel

Tot die seerkry stop
En my [A]liefde weer deur jou are klop en klop en
Baby dis die beste medisyne aha
Die beste medisyne aha
Die beste medisyne aha
Ek's die beste medisyne
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP