Ek onthou nog die oomblik
Dit was ‘n Saterdag
Jou woorde was kalm
Maar dit het seergemaak
Wat het gebeur als was reg
En al wat ek weet my engel is weg
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Mis ek jou meer
Op ‘n dag soos die
Kan ek nie meer my [A]tɾane keer
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Wens ek jy was [Am7]nog myne
Maar ek loop in die ɾeën man alleen
Op ‘n dag soos die
Tyd kan nie ɾegmaak
Wat gebreek is nie
Alles wat saakmaak
Is net nie dieselfde nie
Daar is vrae in my [A]hart
Maar ek weet dis dalk te laat
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Mis ek jou meer
Op ‘n dag soos die
Kan ek nie meer my [A]tɾane keer
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Wens ek jy was [Am7]nog myne
Maar ek loop in die ɾeën man alleen
Op ‘n dag soos die
Ek voel jou nou hier by my
Ek wens dit was [Am7]ɾegtig jy
En ek kan jou nog sien by my
As ek jou net terug kan kry
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Mis ek jou meer
Ooh op ‘n dag soos die
Mis ek jou meer
Op ‘n dag soos die
Kan ek nie meer my [A]tɾane keer
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Wens ek jy was [Am7]nog myne
Maar ek loop in die ɾeën man alleen
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Op ‘n dag soos die
Op ‘n dag soos die