Tien Uit Tien

Soek jy meer van my
Ek soek meer van jou
Soek jy meer van my

Jy’s my superster op ‘n rooi tapyt
Jy sal lieflik in ‘n limo lyk
Ek wil dit alles vir jou kry
Sê my wat dink jy?

Dit is net die sterre ek en jy
Op ‘n seiljag in Montego Bay
Ek wil dit alles vir jou kry
Sê my [A]wat dink jy?

Soek jy meer van my?
Ek soek meer van jou
Soek jy meer van my?

Soek jy meer van my?
Ek soek meer van jou
Soek jy meer van my?

Hey jy jy is my [A]tien uit tien
Hey jy jy in jou Diesel jean
Die hoofrol in ‘n movie scene
Vir my

Hey jy loop voor my [A]oë verby
Hey jy stap in jou sexy way
Maar eintlik is jy tien uit tien verby

Met jou langs my [A]is my [A]droom voltooi
As jy my [A]soen in die ɾeën is jy ekstɾa mooi
Ek wil vir altyd by jou bly
Sê my [A]wat dink jy?

Soek jy meer van my?
Ek soek meer van jou
Soek jy meer van my?

Soek jy meer van my?
Ek soek meer van jou
Soek jy meer van my?

Hey jy jy is my [A]tien uit tien
Hey jy jy en jou Diesel jean
Die hoofrol in ‘n movie scene
Vir my

Hey jy loop voor my [A]oë verby
Hey jy stap in jou sexy way
Maar eintlik is jy tien uit tien verby

Soek jy meer van my?
Ek soek meer van jou
Soek jy meer van my?

Hey jy jy is my [A]tien uit tien
Hey jy jy in jou Diesel jean
Die hoofrol in ‘n movie scene
Vir my

Hey jy loop voor my [A]oë verby
Hey jy stap in jou sexy way
Maar eintlik is jy tien uit tien verby
Ja eintlik is jy tien uit tien vir my
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE