Ek's Llief Vir Jou

Jy kan alles neem dis geen probleem
Ek kom daarmee klaar
Ek sal dit nie eers mis dis maar net hoe dit is
Al verloor ek my kar

Al is ek lekker tuis hier in my nuwe huis
Dit kan ook maar gaan
Daar is net een ding wat my hart laat sing
En dit moet by my [A]staan

Ek's lief vir jou
Want sonder jou
Sal ek nie myself kan beheer
Daar is nie eers ‘n kans nie
Ek wil nie eers probeer

Ek's lief vir jou (Lief vir jou)
Sonder jou
Sal niks my [A]weer gelukkig kan hou
Daar is nie eers ‘n kans nie
Daar is net een van jou

Geld kannie saamgaan nie
Gooi dit weg in die vuur
Vat maar elke sent
Vat dan maar weg my [A]plaas
Ek weet wie’s die baas
Dan bly ons saam in ‘n tent

En as dit ɾeën dis geen probleem
Ek sal maar net hier staan
Ek sal dit bekou maar ek hoort by jou
Dis hoekom ek bestaan

Ek's lief vir jou (Lief vir jou)
Want sonder jou
Sal ek nie myself kan beheer
Daar is nie eers ‘n kans nie
Ek wil nie eers probeer

Ek's lief vir jou (Lief vir jou)
Want sonder jou
Sal niks my [A]weer gelukkig kan hou
Daar is nie eers ‘n kans nie
Daar is net een van jou

Deur die dik deur die dun
Sal ek hierdie woorde sing
Daar is net een van jou
En jy weet ek’s verlief

Ek's lief vir jou
Want sonder jou
Sal ek nie myself kan beheer
Daar is nie eers ‘n kans nie
Ek wil nie eers probeer

Ek's lief vir jou (Lief vir jou)
Want sonder jou
Sal niks my [A]weer gelukkig kan hou
Daar is nie eers ‘n kans nie
Daar is net een van jou

Ek's lief vir jou (Lief vir jou)
Want sonder jou
Sal ek nie myself kan beheer
Daar is nie eers ‘n kans nie
Ek wil nie eers probeer

Ek's lief vir jou (Lief vir jou)
Want sonder jou
Sal niks my [A]weer gelukkig kan hou
Daar is nie eers ‘n kans nie
Daar is net een van jou
Ek's lief vir jou
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP