Alles Vir Niks

Opkyk teen die venster dis nag
Wasem teen die ruit as jy lag
Kruisies maak seer as die vensters my keer
Hoe doen jy dit

Opkyk teen die venster dis nag
Ek sal nêrens gaan nie ek wag
Verskonings is soet as ek jou wil groet
Hoe doen jy dit

Hey jy sê dis alles vir niks (Ons droom maar net)
Ons droom maar net dis alles vir niks (Ons droom maar net)
Jy sê jy’s alleen verdwyn in die ɾeën
Hoe doen jy dit alles vir niks

Alles vertel hoe jy dink
Almal wat opkyk is blind
Het ek nuus vir jou dit verander als gou
Hoe doen jy dit

Hey jy sê dis alles vir niks (Ons droom maar net)
Ons droom maar net dis alles vir niks (Ons droom maar net)
Jy sê jy’s alleen maar verdwyn in die ɾeën

Jy sê jy’s alleen en verdwyn in die ɾeën

Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE