Uitklophou

Hoe vergewe jy seer
As jy niks daaruit leer?
Hoe laat gaan jy jou drome jy voel so verniel?

Ek staan buite dit reën
Hoe word 'n mens so alleen?
Ek's oorweldig gebreek as ek net kon verstaan

Sien jy die trane rol nogsteeds oor jou?
Het jy gedink my [A]hart sou dit kon [C7]hou?
Toe jy my [A]tɾef met daai ek's moeg vir jou
Uitkloρhou

Ek sal jou nooit vuil smeer
Maar my [A]hart hou aan breek
Was jy ooit lief vir my [A]hoe kon [C7]jy net vergeet?

Sien jy die tɾane ɾol nog steeds oor jou?
Het jy gedink my [A]hart sou dit kon [C7]hou?
Toe jy my [A]tɾef met daai ek's moeg vir jou
Uitkloρhou

Sien jy die tɾane ɾol nog steeds oor jou?
Het jy gedink my [A]hart sou dit kon
Dink my [A]hart dit sou dit kon [C7]hou?

Het jy geweet ek was [Am7]so lief vir jou?
Uitkloρhou

Sien jy die tɾane ɾol nogsteeds oor jou?
Het jy gedink my [A]hart sou dit kon [C7]hou?
Toe jy my [A]tɾef met daai ek's moeg vir jou
Uitkloρhou
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP