Superhero

Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees

Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees

Kan ek jou hero wees
In al die stories wat jy lees?
En elke aand [Bm]as jy gaan slaap
Is ek die een wat oor jou waak

Al slaan die donderweer
Warrelwinde teen jou deur
Sal die held hier binne my
Net soos 'n ɾeus vir jou baklei

Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees

Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees

Ek sal jou tɾane vang
Voor dit ɾol oor jou wang
Want net een glimlag vir nou
Is al wat ek nodig het van jou

Ek sal dit weer en weer bewys
Al word ons oud, al word ons grys
Want ek weet dit is net jy
Dis jy wat 'n hero maak van my

Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees

Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees

Ek's 'n man
Met 'n hart van staal wat jou nie sal laat gaan
En vanaand [Bm]is die aand [Bm]wat ek jou vra

Kan ek jou Superman, Batman (Ironman, Spiderman)
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees

Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees

Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou 'n hero wees

Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou 'n hero wees
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP