Toe Jy Hier Was

Toe jy hier was, hier en nêrens anders
Toe dit duur was om ons te verander
Los jy blomme, woorde in die bome
Los jy vir my

Toe jy hier was diep hier in my arms
Was ons ryk en was die wêreld arm
Los jy sonne om die nag te vang
Los jy vir my

Jakarandas klou vas aan my [A]jas
Soos jy, toe jy hier was
Jakarandas klou vas aan my [A]jas
Soos jy (Soos jy)
Toe jy (Toe jy)
Toe jy hier was

Toe jy hier was [Am7]draai ons in die ɾondte
Sê ons niks nie, dans dit in ons monde
Woorde wat ons by mekaar sal hou
Los jy vir my

Toe jy hier was, meng die wolke met ons
Toe jy hier was, leef die engele om ons
Val daar vere elke keer toe jy
Toe jy hier was

Jakarandas klou vas aan my [A]jas
Soos jy, toe jy hier was
Jakarandas klou vas aan my [A]jas
Soos jy (Soos jy)
Toe jy (Toe jy)
Toe jy hier was

Toe jy hier was, hier en nêrens anders
Toe dit duur was [Am7]om ons te verander

Toe jy hier was [Am7]diep hier in my [A]arms
Was ons ɾyk en was [Am7]die wêreld arm
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP