Onder maan en stêrre lug
Sien ek jou voor die duisternis swig
Daars n stukkie van jou siel alreeds gebreek
Deur die wêreld se idees van wie jy moet wees
En van wat jy moet doen en sê en voel
Daar is stilte in die fees
Ek het gehoop hierdie jaar sou anders wees
In ɾeën se arms toe gevou sit ek hier en dink aan jou
Daar is vrede binne my [A]en al my [A]vrees het verdwyn
Gedagtes stil en hart so sag
Jy gee my [A]hoop en laat my [A]lag
Die jaar gaan al hoe vinniger verby
Ek probeer my [A]bes om tyd te vermy
Maar die winter kruip weer nader en die see se kleur verander
Ek wil leef, dis soveel meer as om te bestaan
Daar is stilte in die fees
Ek het gehoop hierdie jaar sou anders wees
In ɾeën se arms toe gevou sit ek hier en dink aan jou
Daar is vrede binne my [A]en al my [A]vrees het verdwyn
Gedagte stil en hart so sag
Jy gee my [A]hoop en laat my [A]lag
Sewe jaar was [Am7]genoeg om al my [A]hoop weer terug te gee
Ek sien jou daar staan met jou hart, bereid om alles wat jy het te gee
Weer en weer