Gee Nie Om Nie

Jy kan nie jouself met ander vergelyk nie
Sê my as jy rond kyk is jy nog nie spyt nie?
Ek weet my kouse pas nie en ek lag so bietjie vreemd
Sê my lief, voel jy ooit verlee?
Ek gee nie eintlik om nie
Ek het my hart vir jou gegee

Ek belowe ek het maniere
Ek weet nie waar hulle is nie
Vir jou sal ek my [A]goed gedra al is ek glad nie lus nie
Ek weet ek kry dit nie ɾeg nie maar ek hou tog aan probeer
Etikket is so verveelig so ek bly maar bietjie weird
Ek hoop jy gee nie om nie
Want ekt my [A]hart vir jou gegee

Ohh oh oh
Ek sê dit ingeval jy weer vergeet
Ohh oh oh
Ek gee nie eintlik om nie
Ek het my [A]hart vir jou gegee

As die samelewing druk op jou wil plaas
Dan vat ons hande en ons dans en maak geraas
Ons lewe is n kaskenade en as dit mense pla
Gee ek nie ɾegtig om nie
Ek hoop jy gee nie om nie

Ohh oh oh
Ek sê dit ingeval jy weer vergeet
Ohh oh oh
Ek gee nie ɾegtig om nie
Want ekt my [A]hart vir jou gegee

Ek hoop jy weet dat ek die wêreld van jou dink
Veral as jy in die wêreld se opinies van ons verdrink
Selfs as jy in die publiek sing sonder dat iemand [Bm]vir jou vra
En as jy met dom grappies ander mense om jou pla
Gee ek nie ɾegtig om nie
Ek gee nie eintlik om nie
Ek hoop jy gee nie om nie
Ek gee nie ɾegtig om nie
Ek het my [A]hart vir jou gegee
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE