My Diefie My Dufie

Al sê jy my songs maak jou blou
Al lag jy vir my in jou mou
Al sê jy ek word jou heel grootste las
Jy laat my onthou hoe dit was

Al skoffel jy voor my verby
Op liedjies van Elvis en Gé (Kyk hier staan ons alleen)
Hier staan ons alleen (Met vriende en vreemd)
Is ek vir jou vreemd (My liefling by my)
My liefie, my [A]lyfie, my [A]diefie, my [A]duifie ek bly

Al plaas jy 'n wag voor my [A]mond
Al vryf jy nog sout in die wond
Al soen jy vir die Springbok span
Al doen jy dit als want jy kan

Al skoffel jy voor my [A]verby
Met Stoffel en Elvis en Gé (Kyk hier staan ons alleen)
Hier staan ons alleen (Met vriende en vreemd)
Is ek vir jou vreemd (My liefling by my)
My liefie, my [A]lyfie, my [A]diefie, my [A]duifie ek bly

My liefie, my [A]lyfie my [A]diefie, my [A]duifie ek bly (Hier staan ons alleen)
Hier staan ons alleen (Met vriende en vreemd)
Is ek vir jou vreemd (My liefling by my)
My liefie, my [A]lyfie, my [A]diefie, my [A]duifie ek bly

My liefie, my [A]lyfie, my [A]diefie, my [A]duifie ek bly
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE