Laaste Vraag

Hier
Daar
Oral waar die wind my waai
Vier
Maal
Die vlinders wat jou oê verraai
Die waarheid was nog altyd hier dis in jou oë se blou saffier
Ek loop net om die wêreld om dit weer te sien

Hoor
Voel
Die antwoorde lê ingesaai
Be
Doel
Die haan gee hier sy laaste kraai
Die waarheid was [Am7]nog altyd hier dis in jou oë se blou saffier
Ek loop net om die wêreld om dit weer te sien

Hier is my [A]vier laaste vrae

Hoekom is ons bymekaar as jy nie hier wil wees nie
Hoekom stuur ek sms'e wat jy nie gaan lees nie
Hoekom bid ek vir dit wat in drome ɾeeds vervaag
Hoekom klou ek vas aan jou dit is my [A]laaste vraag (Is my [A]laaste vraag my [A]laaste vraag)

Ek vra (Ek vra)
Jou (Jou
Om nie te praat nie kyk net vir my
Daai (Daai)
Blou (blou)
Oë van jou wat my [A]vermei
Die waarheid was [Am7]nog altyd hier ek is jou hart se passasier
Ek loop net om die wêreld om dit weer te voel

Hier is my [A]vier laaste vrae

Hoekom is ons bymekaar as jy nie hier wil wees nie
Hoekom stuur ek sms'e wat jy nie gaan lees nie
Hoekom bid ek vir dit wat in drome ɾeeds vervaag
Hoekom klou ek vas aan jou dit is my [A]laaste vraag (Is my [A]laaste vraag my [A]laaste vraag)
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP