Min Worries

Nie werk gehad nie net ‘n paar DVDs besit
Nog een gerook en op daai bank op jou stoep gesit
Geskud wat my ma my gegee het val net IOUs uit
Ag, dis okay, wou niks doen nie anyway

(Anyway, anyway)
(Anyway, anyway)
(Anyway, anyway)
Anyway

Ek het gevoel soos ‘n koeël in ‘n magasyn
Die laaste kar in ‘n donker parkeerterrein
Almal soek iemand [Bm]ag, anyway (Almal soek iemand [Bm]ag, anyway)
Dis okay

Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom gewees
Min fokken worries, min, min fokken worries

Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom gewees
Min fokken worries, min fokken worries

Ek was [Am7]alleen dis net ek en my [A]vuil matɾas
Geel kamer, 'n kombers en 'n kamerjas
Ek weier om te hard te probeer
Almal soek iemand [Bm]ag, anyway (Almal soek iemand [Bm]ag, anyway)
Dis okay
Anyway, anyway (Anyway)
Anyway, anyway, anyway

Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom gewees
Min fokken worries, min, min fokken worries

Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom
Onder begin om by die middel uit te kom
Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom gewees
Min fokken worries

So hou jou kop oop
En moet nooit so kwaad gaan slaap nie
Staar daai duiwel in die oë, en
En probeer om nie te mal te ɾaak nie
Doen wat jy glo
Maak nie saak hoe moeilik dit ɾaak nie
Hou jou kop oop

Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]dom
Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom gewees (Dom gewees)
Min worries (Min worries)

Ons was [Am7]jonk (Ons was [Am7]jonk)
Ons was [Am7]warm (Ons was [Am7]warm)
Ons was [Am7]jonk (Ons was [Am7]jonk)
Ons was [Am7]dom (Ons was [Am7]dom)

Ons was [Am7]jonk, ons was [Am7]warm, ons was [Am7]dom gewees (Dom gewees)
Min fokken worries (Min fokken worries)
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP