EGGO

Dit raak nou lank
Histeries gewees
Meeste van die tyd Goddank
Ons het genoeg
Kan ‘n ander plan maak
Elders skuiling soek

Dis genoeg
Jy's genoeg
Vat jou hand aan die anderkant
En as jy al weg is sal ek jou
Soek

Is ek net 'n eggo (Is ek net 'n eggo)
As jy my [A]ɾoep?
Als net 'n eggo (Als net 'n eggo)
Of is dit jy wat my [A]soek
Is ek nog hierso? (Hierso, hierso)
Of is als net ‘n spieëlbeeld
'n Eggo (Eggo)
Hoor jy my [A]eggo?

Jy dra my [A]deur
Hierdie wintervallei
Soos ‘n backbeat
As ek ɾy
Die angel van die dood
Is by my [A]verby
Ek hoor dit weer
In die skare voor die son
Ek het altyd uitgestaan
Maar nou is ek vermom
Nou is ek vermom

Is ek net 'n eggo
As jy my [A]ɾoep?
Als net 'n eggo (Als net 'n eggo)
Of is dit jy wat my [A]soek?
Is ek nog hierso (Hierso, hierso, hierso)
Of is als net ‘n spieëlbeeld?
'n Eggo (Eggo)
Hoor jy my [A]eggo?
Hoor jy my [A]eggo?
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP