Kyk Hoe Lyk Ons Nou

Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdwyn
Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn
Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees as jy eendag besluit dis jou huis
Iewers is daar iets wat vir my vertel daar's 'n kans dat ons paaie sal kruis
Saam in droom vir nou eendag wys ek jou al ons drome word waar

Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou

Kyk hoe lyk ons nou

Jou ligte verdwyn in die muur van die nag en ek wonder of jy dink dit is ɾeg
Miskien los die stilte net een van ons wees terwyl die ander een bly en sy's weg
Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur en n stem [A]wat klink of dit jy kan wees
Die prys van alleen wees kan eendag 'n seën wees as jy aan die anderkant staan
Die prys van alleen wees kan huil in ɾeën wees vir altyd as liefde vergaan

Kyk hoe lyk ons nou (Anders as ander wat altyd verander en skielik in donker verdwyn)
Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my [A]en lewe jy vir my [A]en sal jy altyd voor my [A]verskyn)
Kyk hoe lyk ons nou (Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdwyn)
Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my [A]en lewe jy vir my [A]en sal jy altyd voor my [A]verskyn)

Kyk hoe lyk ons nou
Kyk hoe lyk ons nou, nou
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP