Gedagtes breuk voor die skaduwee van my land
Soek so meer met 'n sigarette hier in my hand
Vat my kant op die strand, ja die lewe is mos so fokken blunt
Dis die mense, dis die seer, dis die ander wat probeer
Ek is verward
Dis mos hoe ons, onsself so vergeet
Staan mos op maar toegesluit voor ons weet
Staan op sy voor die mederheid jou verlei
Jy is mos genoeg vir my, jy
Jy
Staan op sy voor die mederheid jou verlei
Jy is mos genoeg vir my, jy
Jy
Dis mos hoe ons nou
Onsself so vergeet
Lewe was [Am7]nog altyd ɾou
Ons moet die wete breuk
Staan op voor jy klere vou
Daar is meer te weet
Steur die ander mense nou
Dis mos hoe ons nou
Onsself so vergeet
Lewe was [Am7]nog altyd ɾou
Ons moet die wete breuk
Staan op voor jy klere vou
Daar is meer te weet
Steur die ander mense nou
Staan op sy voor die mederheid jou verlei
Jy is mos genoeg vir my, jy
Jy
Staan op sy voor die mederheid jou verlei
Jy is mos genoeg vir my, jy
Jy