Veranderbare regering leer my fokken bloedvertering
Wys my hoekom ek myself moet leer ken
Weet jy wie, weet jy wie jy is en wie is die
Sien jy sien, wie op die stadium bier gaan vuur
Veranderbare regering leer my bloedvertering
Wys my hoekom ek vir myself moet gaan stem
Ek is leeg, ek is leeg van al die sweet en tɾane
Manne leer, manne skreeu wie jou swaar gaan weeg
Raak verlore op die pad na nêrens
As ek nie terug kom nie sal hul omgee
Vind myself op die pad na êrens
Nou dat ek terug is sal hulle meer gee
Staan en kyk hoe die maan verblyk
Die stɾaat is vol kriminele
Die goed wat was [Am7]is klaar misbruik
Verwaarlose donker stede
Veranderbare ɾegering leer my [A]fokken bloedvertering
Wys my [A]hoekom ek myself nooit sal ken
Vrouens breuk, vrouens tɾeur, ons hande is al leeg
Leer jy nie, leer jy nie van fokken dronk bestuur
Veranderbare ɾegering leer my [A]bloedvertering
Wys my [A]hoekom ek vir myself moet gaan stem
Sy is leeg, sy is leeg van al die sweet en tɾane
Vrouens leer, vrouens skreeu wie jou swaar gaan weeg
Neem [A]my [A]asseblief
Ernstig op
Sodat ek 'n grap
Van myself kan maak
Veranderbare ɾegering leer my [A]fokken bloedvertering
Wys my [A]hoekom ek myself moet leer ken
Weet jy wie, weet jy wie jy is en wie is die
Sien jy sien, wie op die stadium bier gaan vuur
Veranderbare ɾegering leer my [A]bloedvertering
Wys my [A]hoekom ek vir myself moet gaan stem
Ek is leeg, ek is leeg van al die sweet en tɾane
Manne leer, manne skreeu wie jou swaar gaan weeg
Raak verlore op die pad na nêrens
As ek nie terug kom nie sal hul omgee
Vind myself op die pad na êrens
Nou dat ek terug is sal hulle meer gee
Staan en kyk hoe die maan verblyk
Die stɾaat is vol kriminele
Die goed wat was [Am7]is klaar misbruik
Verwaarlose donker stede
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận
Đăng nhập
Đăng ký