Gee My n Boerseun

Almal sê ‘n boer soek ‘n vrou
En ‘n plaas kombuis wat die koffie warm hou
Haar arms om hom toegevou

Hy het al mooi by sy ma geleer
Dat ‘n vrou se hart iets is wat jy sag hanteer
Want sy kry so maklik seer

En dis waaroor ek nog altyd droom
Dis wat ek in ‘n man wil hê

Gee vir my [A]‘n boerseun wat die plaas verstaan
Gee my [A]‘n boerseun met sy vellies aan
As hy kan dans staan hy ‘n kans om my [A]hart te wen

So gee vir my [A]‘n boerseun wat my [A]sal verstaan
Gee my [A]‘n boerseun wat my [A]asem [A]weg slaan
En my [A]dra as ek moet vra en in sy boere hart vir my [A]‘n plekkie maak

Ek was [Am7]nog altyd ‘n gewone girl
Ek weet ek kan die leemte in jou boere hart kom vul
So vat ‘n kans op my [A]en sê jy wil

Gee vir my [A]‘n boerseun wat die plaas verstaan
Gee my [A]‘n boerseun met sy vellies aan
As hy kan dans staan hy ‘n kans om my [A]hart te wen

So gee vir my [A]‘n boerseun wat my [A]sal verstaan
Gee my [A]‘n boerseun wat my [A]asem [A]weg slaan
En my [A]dra as ek moet vra en in sy boere hart vir my [A]‘n plekkie maak

So bring jou tɾekker en jou John Deere hoed
Want ek wag hier vir jou

Gee vir my [A]‘n boerseun wat die plaas verstaan
Gee my [A]‘n boerseun met sy vellies aan
As hy kan dans staan hy ‘n kans om my [A]hart te wen

So gee vir my [A]‘n boerseun wat my [A]sal verstaan
Gee my [A]‘n boerseun wat my [A]asem [A]weg slaan
En my [A]dra as ek moet vra en in sy boere hart vir my [A]‘n plekkie maak
Vir my [A]‘n plekkie maak
En my [A]dra as ek moet vra en in sy boere hart vir my [A]‘n plekkie maak
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE