My Lief

My lief

Nooit gedink ek kan meer voel
Dit wat ek voel in my hart
Nooit gedink ek kan weer lief hê
Soos nou

Ek was bang om weer seer te kry
Was bang om jou in te laat
Maar al my mure is afgebreek
Deur jou

My lief
Kom sê dit bietjie harder want dis wat my [A]hart nou wil hoor
My lief
Kom lê 'n bietjie langer ek wil nie hierdie oomblik verloor
Jy't jou lig kom haal en my [A]opgetel
Die sterre weer vir my [A]gewys

My lief
Kom sê dit bietjie harder
Ja sê dat jy lief is vir my

My lief
Kom sê dit bietjie harder
Ja sê dat jy liеf is vir my

Vir so lank het ek gewеns
Vir die een wat bedoel is vir my
Wat my [A]altyd op sy hande sal dra

Oe jy't my [A]glimlag terug gebring
My weer in liefde laat glo
Jy is meer as wat ek ooit voor kon [C7]vra

My lief
Kom sê dit bietjie harder want dis wat my [A]hart nou wil hoor
My lief
Kom lê 'n bietjie langer ek wil nie hierdie oomblik verloor
Jy't jou lig kom haal en my [A]opgetel
Die sterre weer vir my [A]gewys

My lief
Kom sê dit bietjie harder
Ja sê dat jy lief is vir my

My lief
Kom sê dit bietjie harder
Ja sê dat jy lief is vir my

My lief
Kom sê dit bietjie harder want dis wat my [A]hart nou wil hoor
My lief
Kom lê 'n bietjie langer ek wil nie hierdie oomblik verloor

My lief
Kom sê dit bietjie harder want dis wat my [A]hart nou wil hoor
My lief
Kom lê 'n bietjie langer ek wil nie hierdie oomblik verloor
Jy't jou lig kom haal en my [A]opgetel
Die sterre weer vir my [A]gewys

My lief
Kom sê dit bietjie harder
Ja sê dat jy lief is vir my

My lief
Kom sê dit bietjie harder
Ja sê dat jy lief is vir my
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE