Engel

Ek het vriende wat ek sien
Ek is verslaaf aan nikotien
Ek hou van karre wat kan ry
Ek huil gewoonlik as ek baklei

Ek het gedink dat dit sou reën
Toe word ek stil en wag alleen
Tot jy kom klop het
Aan my deur

Ek het n dak bo-oor my [A]kop
En in die winter like [F]ek sop
Ek ɾaak benoud wanneer jy luister
Net soos wanneer mense fluister

Ek wonder of jy sal onthou
Dat jou woorde aan my [A]klou
As jy my [A]insluk
Sonder om te kou

En ek skree ?n song [Am]vir jou my [A]my [A]lief
Bly nog n ɾukkie asseblief
Want as ek sing dan sing jy saam
In ?n droom ɾoep ek jou naam

Ek is so dronk soos Koos Kombuis
Daar is geen swembad by my [A]huis
My sussie bly in Potchefstɾoom
Die mense daar ɾook almal boom

Vier seisoene in jou tɾaan
Hou my [A]vas wanneer jy gaan
En ek weer alleen hier staan

So ek skree ?n song [Am]vir jou my [A]lief
Jy is n engel en n dief
Want as ons sing
Dan sing ons saam
In n droom ɾoep ek jou naam
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE