Ek Kry Net nie Genoeg van Jou nie

Ek lewe in die oomblik
Maar ek kry net nie genoeg nie
Ietsie krap nogsteeds aan my maar dit gaan verby

Ek verwag teveel van jou
Ek weet dis onregverdig
Met jou is ek soveel meer, kan ons weer probeer

Ek bewe, ek lewe want als is vergewe, ek soek dit net nog een keer

Ek kry net nie genoeg
Van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink, wat my [A]siel laat vеrdrink, gee my [A]meer, gee my [A]meer, ek soek meer

Ek kry net nie genoeg
Van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek wil alles hê (Alles hê)
Ek soek alles en meer, wil jy saam van ons leer, gee my [A]meer, gee my [A]meer, ek soek meer

Die tyd gaan te gou verby
As jy by my [A]is
Van gister het ek klaar vergeet dit kan jy maar weet

Ek soek na ons paradys
Wat net jy my [A]kan wys
Jy ɾaak alles binne my, ja dit maak my [A]bly

Ek bewe ek lewe want als is vergewe, ek soek dit net nog een keer

Ek kry net nie genoeg
Van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink, wat my [A]siel laat vеrdrink, gee my [A]meer, gee my [A]meer, ek soek meer

Ek kry net nie genoeg
Van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek wil alles hê (Alles hê)
Ek soek alles en meer, wil jy saam van ons leer, gee my [A]meer, gee my [A]meer, ek soek meer

Met jou arms om my [A]sien ek die toekoms, die maan kan opkom en langs ons lê
Niks sal ons kan versteur nie, kan dit aangaan, ja vir altyd aangaan

Ek kry net nie genoeg
Van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink, wat my [A]siel laat vеrdrink, gee my [A]meer, gee my [A]meer, ek soek meer

Ek kry net nie genoeg
Van jou nie
Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê
Dis die manier wat jy dink, wat my [A]siel laat vеrdrink, gee my [A]meer, gee my [A]meer, ek soek meer

Ek kry nie genoeg
Van jou nie
Ek kry net nie genoeg, ek wil alles hê (Alles hê)
Ek soek alles en meer, wil jy saam van ons leer, gee my [A]meer, gee my [A]meer, ek soek meer

Ek kry net nie genoeg nie
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE