Ek het bly droom
Ek het bly hoop
My hart hier op my mou gedra
My hart is klein
Jou liefde's groot
Hoe sal ek ooit vir meer kan vra
Maar nou's ek klaar gesoek
Jy lees my soos 'n boek
Ek maak die deure van my hart oop, kom in
Vir altyd kan nou begin
Ek maak die deure van my [A]hart oop, maak gou
Nog altyd gewag vir jou om saam te lewe, om saam te stɾewe
Ek maak die deure van my [A]hart oop
Wanneer ek my [A]hand [Bm]in joune voel
Weet ek jy's vir my [A]bedoel
Vind ek myself staar in jou oë
Weerspieël dat jy dieselfdе voel
Hierdie liеfde's goed
Dit vloei diep in my [A]bloed
Ek maak die deure van my [A]hart oop, kom in
Vir altyd kan nou begin
Ek maak die deure van my [A]hart oop, maak gou
Nog altyd gewag vir jou om saam te lewe, om saam te stɾewe
Ek maak die deure van my [A]hart oop
Is jy gereed my [A]lief
Vir hierdie avontuur
Geen een kan ons opbreek, dis ons twee vir altyd saam
Ek maak die deure van my [A]hart oop, kom in
Vir altyd kan nou begin
Ek maak die deure van my [A]hart oop, maak gou
Nog altyd gewag vir jou om saam te lewe, om saam te stɾewe
Ek maak die deure van my [A]hart oop
Ek maak die deure van my [A]hart oop
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận
Đăng nhập
Đăng ký