Ek Kan Jou Nie Keer

Ek onthou nog toe ons so ontmoet
Soos perfekte liefde uit 'n boek
Jy het gekies en jy't gebly, by my
Maar 'n see van leuens het my mislei

Jy het soveel van jouself gegee, maar ek was 'n toe deur
Mens weet nie wat jy het tot jy dit eendag verloor

Ek kan jou nie keer, kan nie, kan nie
Keer, ek kan nie, kan nie
Ek het jammer gesê toe jy dit wou hê
En nou's jy weg en dit maak so seer

Ek kan jou nie keer, ek kan nie, ek kan nie
Keer, ek kan nie, kan nie
Het foute gemaak, jou nie waardeur
En nou wil jy van my [A]vergeet

Die lig wat ons twee saam laat skyn
Het in die nag teen als verdwyn
Ek moes my [A]vingers brand [Bm]voor ek kon [C7]leer, is daar ’n kans om dit ɾeg te maak
Om dit ɾeg te maak

Jy het soveel van jouself gegee, maar ek was [Am7]’n toe deur
Mens weet nie wat jy het tot jy dit eendag verloor

Ek kan jou nie keer, kan nie, kan nie
Keer, ek kan nie, kan nie
Ek het jammer gesê toe jy dit wou hê
En nou's jy weg en dit maak so seer

Ek kan jou nie keer, ek kan nie, ek kan nie
Keer, ek kan nie, kan nie
Het foute gemaak, jou nie waardeur
En nou wil jy van my [A]vergeet

Het ons weer veg gekom, dit net weg te gooi
Ek sal alles doen, alles doen as jy hier sal bly
Was verlore gewees, maar jy het my [A]gevind
Ek sal alles doen, alles doen, as jy hierso bly

Ek kan jou nie keer, kan nie, kan nie
Keer, ek kan nie, kan nie
Ek het jammer gesê toe jy dit wou hê
En nou's jy weg en dit maak so seer

Ek kan jou nie keer, ek kan nie, ek kan nie
Keer, ek kan nie, kan nie
Het foute gemaak het jou nie waardeur
En nou wil jy van my [A]vergeet
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE