Die Dag As Ek Jou Moet Verloor

Jy is my als, jy weet
Jy is die plek waar ek behoort
Hoe sal ek ooit jou hart kan breek
Ja, jy weet

Jy ken my praat, my taal
Alles van my verhaal
My lewe is jy
My wêreld, die hemel hier om my

Ek huil 'n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor
Ek het jou hart in my [A]hart (Hart in my [A]hart)
Liefde en tɾou oor my
By my

Ek sterf sewe duisend mal die dag as ek jou moet verloor
Kyk in my [A]oë sien jy dit in my

In jou is daar soveel
Mooi wat jy vry met almal deel
Daar is 'n hart wat gee van jou vir my

Sien jy in my [A]die ou
Wat jou sal veilig hou
My lewe is jy
My wêreld, die hemel hier om my

Ek huil 'n ɾivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor
Ek het jou hart in my [A]hart (Hart in my [A]hart)
Liefde en tɾou oor my
By my

Ek sterf sewe duisend mal die dag as ek jou moet verloor
Kyk in my [A]oë sien jy dit in my

Ek wil by jou wees (Wil by jou wees)
Ja
Ek wil by jou wees
Ja, ek wil by jou wees (By jou wees)
Ek wil jou nie verloor

Ek huil 'n ɾivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor
Ek het jou hart in my [A]hart (Hart in my [A]hart)
Liefde en tɾou oor my
In my

Ek sterf sewe duisend mal die dag as ek jou moet verloor
Kyk in my [A]oë sien jy dit in my
Log in or signup to leave a comment