Dit voel vir my soos gister, ons het sorgvry rondegedwaal
Die duiwe het kom kos soek toe ons moeg die markplein haal
Jy het koud gekry, kom skuil hier diep in my ou jas
Ons was verlief en jonk in ou Milan
Vir my was jy die mooiste prent in elke galery
Leonardo kon [C7]wat my [A]betɾef sy Mona Lisa kry
Italia was [Am7]die mooiste plek en jy die mooiste vrou
Ek was [Am7]so verlief op jou
Signorina, in Italia het ons een maal saam gedwaal
Bella Italia
Signorina, in Italia het ons eens verlief geraak
Bella Italia
Signorina op Italia wil ek hierdie glasie klink
Ek is lief vir jou
Mamma Mia, Signorina, ons is baie jare saam
Bella Italia
Mamma Mia, Signorina, daar's 'n vonkel in jou lag
Bella Italia
Die jare het verby gevlieg, dit bly 'n mooi verhaal
Onhou jy nog die stɾaatjies en die groot ou katedraal?
Die pizzas van die stɾaatkafee, die vissersdorp hier by die see?
Die kuns van Michaelangelo?
Vir my [A]was [Am7]jy die mooiste prent in elke galery
Leonardo kon [C7]wat my [A]betɾef sy Mona Lisa kry
Italia was [Am7]die mooiste plek en jy die mooiste vrou
En ek was [Am7]so verlief op jou