Wanneer Ons Dans

As die ritme pols en die ligte flikker so helder saans
Telefoon wat lui en jy vra my of ek dalk wil gaan dans?
Deur die stadsverkeer word ons saam gesleer en jou glimlag sê so veel
Ons gaan dans vanaand met die tromme en kitare

Wanneer ons dans sien ek my [A]liefde weerkaats in jou oê
Dis so opwindend ek kan dit skaars glo
Laat ons dans en ons liefde vier

Dans nog 'n dans, 'n sterrehemel van glinster ligte
Skitter soos ons liefde
Wanneer ons dans

In die donker nag met sy ɾobot ligte en motor saans
Saksofoon [C7]wat speel en die dansers dans hulle laaste dans
Vaar aan vat my [A]hand, ek glo jy verstaan, dans die mooiste dans met my
Ure gaan verby maar ons liefde bly vir ewig

Wanneer ons dans sien ek my [A]liefde weerkaats in jou oê
Dis so opwindend ek kan dit skaars glo
Laat ons dans en ons liefde vier

Dans nog 'n dans, 'n sterrehemel van glinster ligte
Skitter soos ons liefde
Wanneer ons dans

Wanneer ons dans sien ek my [A]liefde weerkaats in jou oê
Dis so opwindend ek kan dit skaars glo
Laat ons dans en ons liefde vier

Dans nog 'n dans, 'n sterrehemel van glinster ligte
Skitter soos ons liefde
Wanneer ons dans
Skitter soos ons liefde
Wanneer ons dans
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP