Yo elke oggend raak ek wakker met 'n kopseer
Voel asof 'n blerrie bom ontplof het in my kop weer
Ag nee wanneer's it nou tjop en nou die dop neer thirty five stillerlat pissies dink aan opgee
Gooi weer, nog net enetjie voor ek die pad vat
Nog 'n laaste loop dop voor pappa weer die pad slat
Almal tune, ɾaak groot en draai bietjie die kraan af
Maar kyk hier, niemand [Bm]hou vir katjie van die baan af (Meow)
Ja wat, baby ek moet huis toe wil jy saam stap ek en jy kan lekker laat lê op 'n Maandag
Raak wakker met my [A]blêrrie elmboogies nerf-af
En op my [A]foon [C7]vyf-en-dertig miss calls van die werk af
Nee jong [Am]wanneer kry Karel nou 'n meisie, nee jong [Am]wanneer koop Karel nou 'n huisie
Nee jong [Am]Karel hardloop eerder heeltyd kaalgat en hop skiep en flip en jump sy aan 'n paal vas
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Check, check, check) (Uh)
Yo gisteraand [Bm]weer my [A]salaris geblaas op die bonnet van my [A]Yaris gebraak
In die driveway voor my [A]huis uitgepas en wakker geraak met my [A]ma wat my [A]ɾaas
Maar dis als cool man, ek's cooler as 'n cucum', duik net op Tinder, slaap op 'n Futon [C7](Sjoe)
Maat, ek's maybe [Am]nou bietjie luigat, maar as die wenstɾeep wink gaan ek jou weer verby vat
Los jou pap nat, swaai jou soos 'n voordeur los jou quad-bike tɾouble is my [A]voorkeur
Want hierdie skollie het nog goeders om te gee, want julle almal flippen Siρho kyk vir meer
Want daar's altyd goeie tye om die draai, so moenie stɾess nie, Karel's blêrrie kwaai
Wilder as die weste, die vetste vibes, so alles van die beste, die groente braai
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie)
Want ek's hier om te party, sit jou drinks op en party
More is more se worries, ek's altyd op vakansie (Uh)
Check check
Uh

Salaris geblaas, party gehad, kaal gestɾeak oor die stɾaat, uitgegaan en uitgepas
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận
Đăng nhập
Đăng ký