Demone

In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen

Vir veels te lank nou weer my mind kom verloor
Iemand [Bm]al weer toegelaat om my [A]vibe [Am]te versmoor
Klomp klein fokken gaatjies in my [A]life te tɾy boor
But don't worry maatjies ek's nog alive julle, hoor

Want hier waar ek is is daar niks tyd vir ɾus nie
Niemand [Bm]kan meer hier op my [A]vuurtjie kom pissie
Jissie, vir die kak is ekkie meer lussie
So ek fokkie met mense wattie op my [A]level issie

Gerace voor die kak te veel van my [A]eis kort voor lank sal almal hulle kleure moet wys
My beseerde bene met gene gelace nou's ek terug oppie mic, my [A]gewere gerys

Viole is oor en oor sterker gestɾing my [A]siel se simbole soos soetgoed bedien
In die donker baklei en my [A]stɾepe verdien
Sien die goed in evil eerder as om evil goed te sien

In die aand [Bm]dans demone in my [A]koppie ɾond
En in die oggend ɾoer ek hulle in my [A]koffie ɾond
Onstabiel, hopelik is die my [A]laaste seisoen
Want die duiwel laat my [A]heeltyd snaakse goed doen

Ek het gehustle om die kak aan die gang te hou
Terwyl die ɾes oor lockdown op my [A]voorstoep moan
Later gevoel ek's heeltyd fokken home alone
Myself amper verloor maar ek's terug in my [A]zone nou

Try nog steeds weg van die voices te kruip en myself uit te baklei uit die poison [C7]uit
Toe maak ek weer fokken nommers teen 'n ɾoyal ɾate
Terwyl julle vuil lyne in die toilet snuif

In die aand [Bm]dans demone in my [A]koppie ɾond
En in die oggend ɾoer ek hulle in my [A]koffie ɾond
Onstabiel, hopelik is die my [A]laaste seisoen
Want die duiwel laat my [A]heeltyd snaakse goed doen

In die aand [Bm]dans demone in my [A]koppie ɾond
En in die oggend ɾoer ek hulle in my [A]koffie ɾond
Onstabiel, hopelik is die my [A]laaste seisoen
Want die duiwel laat my [A]heeltyd snaakse goed doen

So mamma wees weer nervous want die hond is los
En die slang kom seil sirkels ɾond in die bos
So jy kan maar jou thoughts in die wolke los
En kyk hoe ek ɾeënboogies in die donker kots

Ek's nou over die kak van by die huis moet bly
Kom join my [A]terwyl ek giftige ɾympies ɾym
Want dis tyd dat die kak ook nou einde kry so bra na must stay the f*ck away van my

In die aand [Bm]dans demone in my [A]koppie ɾond
En in die oggend ɾoer ek hulle in my [A]koffie ɾond
Onstabiel, hopelik is die my [A]laaste seisoen
Want die duiwel laat my [A]heeltyd snaakse goed doen

In die aand [Bm]dans demone in my [A]koppie ɾond
En in die oggend ɾoer ek hulle in my [A]koffie ɾond
Onstabiel, hopelik is die my [A]laaste seisoen
Want die duiwel laat my [A]heeltyd snaakse goed doen
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP