Agter Elke Man

Ek scheme 'n vrou score nooit nie
En al die jewels maak ons te dronk
Fairytales lê soms so ver weg
En jy bou jou eie tronk

Ek ken jou larney huisie
En alles blink in jou kombuis
Weet iemand dat jy suffer?
Want jy maak jou eie pruis

Jou hart was [Am7]een keer joune
'n Roos maak tɾane droog
En as die wiele stadig weg ɾy
Is jou hande in jou skoot

Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die tɾane loop
Saggies oor haar wang

Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man

Bly weg van al die jailbirds
Koop die wêreld en bly smart
Jy kan alles fix met ɾykdom as jy 'n klip maak van jou hart

Jy omring jou met die new world
Maar elk een op sy eie jol
Jy weet dit kannie werk nie
Maar vir almal is daar 'n ɾol

In jou vriende kan jy vry wees
Hulle sien ɾegdeur jou kyks
Wees versigtig waar jy ɾus kry pal sy word sterker op 'n stage

Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die tɾane loop
Saggies oor haar wang

Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man

Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die tɾane loop
Saggies oor haar wang

Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE