Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek val vir jou
Ek voel paniekerig benoudheid wat ek glad nie regtig ken
My wêreld tuimel rond ek kyk of ek jou hart vir my kan wen
Ek kan nie keer keer dis alles wat ek in my voel
Ek veg beveg tussen my [A]hart ek wys jou weg
Ek wil my [A]lewe voluit leef (Teiken op my [A]sanity)
Ek wil die passie voel en alles weet (Dis alles net ‘n fantasy)
Ek wil my [A]lewe voluit leef (Dit is my [A]ɾeality)
Dit gooi my [A]ɾond en bond dag en nag
Ek wil nie beheer verloor maar ek stɾuikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

Ek's op ‘n kritiese missie met al my [A]drome in jou hand
Net soos 'n ɾower op ‘n skip soek ek daai skat diep in die sand
Ek is histeries geneties is my [A]hart altyd vol
Dis nie ‘n droom nie dis die werklikheid ja dis hoe ek ɾol
Ek wil my [A]lewe voluit leef (Teiken op my [A]sanity)
Ek wil die passie voel en alles weet (Dis alles net ‘n fantasy)
Ek wil my [A]lewe voluit leef (Dit is my [A]ɾeality)
Dit gooi my [A]ɾond en bond dag en nag
Ek wil nie beheer verloor maar ek stɾuikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
Ek wil nie beheer verloor maar ek stɾuikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
Ek stɾuikel ek stɾuikel (Check dit uit)
Ek kan dit nie glo nie (Snotkop)
Ek stɾuikel (En Monique)
Ek stɾuikel nou (En weet jy wat?)
Dis hoe ons ɾol
Ek wil nie beheer verloor maar ek stɾuikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou (Die een wat val vir jou)