Afrikaners Is Plesierig

I'd like to introduce myself
Johanna Ertjiekollo
And this is the alternative
To was so saf en molo
Haai jy loop verby
Is mos dekadent
Peace brother
Give me five of suig jou peperment
Jy's cool
Jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop
In jou ma se crèche

Ja this is alternative but we're not primitive
Som het nog hare op hul lyf but we just like [F]to [C7]live
In peace
Eksuus, mevrou, wat gaan nou aan?
Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam
Oops! Jou naam, jou naam
I understand [Bm]madame
Ek ken mevrou
Jy's een van daai's
Jy is so bietjie skaam

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe [Am]is jy nog lief vir my?
Babe [Am]is jy nog lief vir my?
Babe [Am]is jy nog lief vir my?
Ek gaan iemand [Bm]anders kry

Luister hier jou yuppie scum
Jou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
Gee my [A]nog 'n vatlap government plan
En die bedelaars staan met sy uitsteek hand
En vra my [A]vir net nog twee ɾand
Mense vrek oor die hele land
En die ɾes lê op Clifton [C7]se stɾand
En die music is vinnig
Ek ɾaak opgepsyche
If you [A7don't like [F]it, why don't you [A7take a hike
Almal is anders
Sê maar wat jou pla
Hou net op om vrae te vra

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjies
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe [Am]is jy nog lief vir my?
Babe [Am]is jy nog lief vir my?
Babe [Am]is jy nog lief vir my?
Ek gaan iemand [Bm]anders vry

I'd like [F]to [C7]now excuse myself
Hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel op Radiosondergrense
Ja, jy fix my [A]cricket
En miskien my [A]ɾugby
Bobbie Skinstad hoe's daai bene
Kyk nie Currie Cup nie
Jy's cool
Jy voel
'n Veer vir global warming

Betogers moet iets anders doen
Pamflette lees is boring
Alles is affirmative
Al is jou baas verwant
Kant so ook geen kant kom kies
So swat maar 'wyl jy kan
Die bank, die bank
Die bank vra te veel ɾente
Ek speel maar eerder pinball [Em]met my [A]50 sente
Ek het nie pms nie
Ek's net a natural bitch
I'd like [F]to [C7]play my [A]guitar but I don't have perfect pitch

Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe [Am]is jy nog lief vir my?
Babe [Am]is jy nog lief vir my?
Babe [Am]is jy nog lief vir my?
Ek gaan iemand [Bm]anders vry
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE