Water Jou Mond

Sê my water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my water jou mond
Oo-oo-ook

Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my lippe baby
Water jou mond ook?

Jy net jy
Net jy doen dit aan my
Ek wonder hoe
Jou lippe proe

Binne my
Diep diep hier binne my
Weet ek hier
Kom moeilikheid

Steel 'n soen en gooi
'n Koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile
En ɾoer vir my

Maak dit warm en gooi dan
'n Drukkie by
Gee 'n kyk en smelt
Nog chocolate oor vir my

Sê my [A]water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my [A]water jou mond
Oo-oo-ook

Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my [A]lippe baby
Water jou mond ook?

Oo-oo-ook
Oo-oo-ook
Oo-oo-ook
Oo-oo-ook

My kop dwaal
As ek hoor hoe
Jy asem [A]haal
Hoendervleis
Jy't my [A]ooreis

Saggies kou
Kom nader dan voer ek jou
Go with the flow
Hier kom dit nou

Steel 'n soen en gooi
'n Koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile
En ɾoer vir my

Maak dit warm en gooi dan
'n Drukkie by
Gee 'n kyk en smelt
Nog chocolate oor vir my

Sê my [A]water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my [A]water jou mond
Oo-oo-ook

Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my [A]lippe baby
Water jou mond ook?

(Sê my [A]water jou mond)
(Oo-oo-ook)
(Sê my [A]water jou mond)
(Oo-oo-ook)

Steel 'n soen en gooi
'n Koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile
En ɾoer vir my

Maak dit warm en gooi dan
'n Drukkie by
Gee 'n kyk en smelt
Nog chocolate oor vir my

Sê my [A]water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my [A]water jou mond
Oo-oo-ook

Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my [A]lippe baby
Water jou mond ook?

Sê my [A]water jou mond
Oo-oo-ook
Sê my [A]water jou mond
Oo-oo-ook

Soos dit alles in die pot
Begin oor kook
Lek my [A]lippe baby
Water jou mond ook?
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE