Utopia

Ek staan by die boorde en kyk terug na jou
Ek voel hoe jou lippe aan myne vasklou
Ek voel hoe jou trane my wang warm rol
Ek voel nog jou soene soos my bloed begin stol

Ek droom weer van ons dag
Ek droom net van jou
Ek sien hoe jy instap en ek my [A]asem [A]oρhou
Ons dans het vir jare tot die einde gehou
En ek val net verder vir jou

Jy was [Am7]my [A]lewe
Jy is my [A]droom

Kyk hoe dit ɾeën ɾeën ɾeën ɾeën oor Utopia
Kyk hoe die son [C7]verdwyn en wolke omvou jou hart
Kyk hoe dit ɾeën ɾeën ɾeën ɾeën want ek huil oor jou
Kyk hoe die maan vanaand [Bm]helder gaan skyn op jou

Met my [A]hart gebroke kyk ek af na jou
‘n Traan uit die hemel val ɾeg op jou mou
Ek sien hoe jy opkyk en niemand [Bm]is daar
Ek voel hoe jou hart breek maar dis tyd om te gaan

Vergeef my [A]ek smeek jou ek los jou vir nou
Ek staan voor die Hemel met my [A]hart nog by jou
Onthou jy ons drome gebid elke aand
My liefling dit alles is waar

Hier is ons lewe
Ek wag vir jou

Kyk hoe dit ɾeën ɾeën ɾeën ɾeën oor Utopia
Kyk hoe die son [C7]verdwyn en wolke omvou jou hart
Kyk hoe dit ɾeën ɾeën ɾeën ɾeën want ek huil oor jou
Kyk hoe die maan vanaand [Bm]helder gaan skyn op jou

Kyk hoe dit ɾeën ɾeën ɾeën ɾeën oor Utopia
Kyk hoe die son [C7]verdwyn en wolke omvou jou hart
O kyk hoe dit ɾeën ɾeën ɾeën ɾeën want ek huil oor jou (Want ek huil oor jou)
Kyk hoe die maan vanaand [Bm]helder sal skyn op jou
Kyk hoe dit ɾeën
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP