Stuur My Jou Kombers

Jy het iets van my gevat of het ek my verbeel?
Ingestap om sommer net my hart vir jou gesteel
Ek sal jou niks gee nie sou jou nie eens iets wou leen nie
Nou soek ek my hart by jou of iets wat ek kan hou

Stuur my jou kombers
Stuur my jou kombers
Stuur my [A]jou kombers
Stuur my [A]jou kombers

Tot jy hier kom bly (Tot jy hier kom bly)
Kom bly hier by my [A](Kom bly hier by my)
Jou kombers ek en jy

Jy het beloof jou huise sou jy met my [A]deel
Een vir een jou kussinkies tussen ons verdeel
Ek sou niks wou hê nie sou nie eens iets daaroor sê nie
Daar is net ding vir nou wat ek vir my [A]wil hou

Stuur my [A]jou kombers
Stuur my [A]jou kombers
Stuur my [A]jou kombers
Stuur my [A]jou kombers

Tot jy hier kom bly (Tot jy hier kom bly)
Kom bly hier by my [A](Kom bly hier by my)
Jou kombers ek en jy

Stuur my [A]jou kombers tot jy eendag hier kom bly
Stuur my [A]jou kombers jou liefde naby my
As jy padlangs ɾy by my [A]verby
Weet ek dat jy terug sal draai om vir my [A]te kry

Stuur my [A]jou kombers tot jy eendag hier kom bly
Stuur my [A]jou kombers jou liefde naby my
Stuur my [A]jou kombers tot jy eendag hier kom bly
Stuur my [A]jou kombers jou liefde naby my

Stuur my [A]jou kombers
Stuur my [A]jou kombers
Stuur my [A]jou kombers
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP