Dit voel soos gister
Toe jy hier wegry
Nie vir een oomblik gedink
Dat dit ons laatste oomblik is
Nou 'n jaar later
Ongelooflik
Dit voel nog soos 'n droom
Wanneer gaan ek wakker word
Want ek mis jou my vriend
Wens ek kon jou sien
Net weer kuier om die braai
Waar jy jou idees op mens aflaai
Want my [A]tɾane loop sag
Ek mis jou elke dag
Tot ons mekaar kruis op die pad
Hou vir my [A]'n spasie in jou hart
Ek wag vir jou oproep
Net soos altyd
Maar die keer is daar niks
Net 'n stilte om my [A]heen
Ek sit en wonder
Hoe mens ooit aanskuif
As jy iemand [Bm]na aan jou verloor
Hoe kom jy ooit daaroor
Want ek mis jou my [A]vriend
Wens ek kon [C7]jou sien
Net weer kuier om die braai
Waar jy jou idees op mens aflaai
Want my [A]tɾane loop sag
Ek mis jou elke dag
Tot ons mekaar kruis op die pad
Hou vir my [A]'n spasie in jou hart
En ek weet jy ɾus sag
Terwyl jy vir almal wag
Jy hou ons dop van bo af
Want ek mis jou my [A]vriend
Wens ek kon [C7]jou sien
Net weer kuier om die braai
Waar jy jou idees op mens aflaai
Want my [A]tɾane loop sag
Ek mis jou elke dag
Tot ons mekaar kruis op die pad
Hou vir my [A]'n spasie in jou hart
Want ek mis jou my [A]vriend
Wens ek kon [C7]jou sien
Net weer kuier om die braai
Waar jy jou idees op mens aflaai
Want my [A]tɾane loop sag
Ek mis jou elke dag
Tot ons mekaar kruis op die pad
Hou vir my [A]'n spasie in jou hart
'N Spasie in jou hart
Hou vir my [A]'n spasie in jou hart
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận
Đăng nhập
Đăng ký