Pot Se Deksel

'n Pot in my hart
Kook oor van liefde maar
Voor ek my kan kry is die eensame trane daar
Jy's die een vir my
Jy sit my pot se dêksel op
Ooh-hoo-hoo

My hart brand vas
By die een waar dit was
En ek wag en wag vir jou
Maar dit voel vir my [A]te hopeloos

En my [A]hart kook oor
Want ek het jou verloor
En ek weet nie
Of jy hoor nie

Want ek ɾoep jou
As jy weet ek soek jou
Sal jy hierdie hart van my [A]kom haal?

En my [A]hart is ɾou
Want ek wag net vir jou
Om my [A]te wys
Hoe ek my [A]hart weer heel kan maak

En my [A]hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
En dit vreet my [A]op
Dat hy by jou bly stop

My hart het nie kos nie
Want hy wil nie jou los nie
Sit my [A]pot se dêksel op

My hart slaan potte en panne teen mekaar
As jy
In my [A]drome asemhaal
Naby my
Jy's die een vir my
Jy sit my [A]pot se dêksel op
Ooh-hoo-hoo

En hoe meer ek vra
Hoe minder's jy daar
En ek wag en wag vir jou
Maar dit voel vir my [A]te hopeloos

En my [A]hart kook oor
Want ek het jou verloor
En ek
Weet nie of jy hoor nie

Want ek ɾoep jou
As jy weet ek soek jou
Sal jy hierdie hart van my [A]kom haal

En my [A]hart is ɾou
Want ek wag net vir jou
Om my [A]te wys
Hoe ek my [A]hart weer heel kan maak?

En my [A]hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
En dit vreet my [A]op
Dat hy by jou bly stop

My hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
Sit my [A]pot se dêksel op
Ooh-hoo-hoo

En my [A]hart kook oor
Want ek het jou verloor
Ooh-hoo
Want ek ɾoep jou
As jy weet ek soek jou
Sal jy hierdie hart kom haal?

En my [A]hart kook oor
Want ek het jou verloor
En ek
Weet nie of jy hoor nie

Want ek ɾoep jou
As jy weet ek soek jou
Sal jy hierdie hart van my [A]kom haal?

En my [A]hart is ɾou
Want ek wag net vir jou
Om my [A]te wys
Hoe ek my [A]hart weer heel kan maak

En my [A]hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
En dit vreet my [A]op
Dat hy by jou bly stop

My hart het nie kos nie
Want hy wil jou nie los nie
Sit my [A]pot se dêksel
Pot se dêksel
Pot se dêksel op
Log in or signup to leave a comment