Pampoen

Sing
Sing jou woorde teen my vas
Bring
Jou hele lewe in ‘n tas

Vat die trein na Bloemfontein
En die 506 na Petrus Steyn
En as jy wil
Vat daar ‘n bicycle

Volg
Volg die grondpad teen die bult
Hol
Oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om
‘n Stofwolk op die horison
Of iets soortgelyk
Wat soos jy lyk

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen
En ‘n tɾekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy by my [A]intɾek
Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen
En ‘n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my [A]te haal

Stuur
Stuur my [A]liefde vir jou ma
Maar, as jy kom los haar net daar
Hier's net plek vir drie van ons
Dis ek en jy en 'n af-oor hond
Sy naam is Roof
Maar hy's al jare doof
Bring
Bring daai goedjies wat jou pla
En ek, maak 'n ɾing van ogies draad

Ek spaar nog vir die diamant
En 'n donkiekar vir die predikant
Sal moet blomme leen
Tot dit eendag ɾeën

Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen
En ‘n tɾekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy by my [A]intɾek
Ek dog ‘n vrot pampoen en ‘n stukkende skoen
En ‘n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my [A]te haal

Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n tɾekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy by my [A]intɾek
Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my [A]te haal
Kom jy om my [A]te haal
Log in or signup to leave a comment