Opmaak

Wie gaan eerste jammer sê
Of gaan jy op die bank bly lê?
Ons wil nie meer die stilte hê nie
So gaan jy eerste jammer sê?

Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my [A]meer

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad ɾaak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak

Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie ɾug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud ɾaak
Kom ons baklei sodat, kom ons baklei sodat ons opmaak

Kyk gou vining in my [A]
Sodat jy weer jouself verloor
Jy stɾy daarteen maar jy gee oor
So kyk gou vinnig in my [A]

Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my [A]meer

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad ɾaak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak

Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie ɾug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud ɾaak
Kom ons baklei sodat kom ons baklei sodat ons opmaak

Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my [A]meer

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad ɾaak (Kwaad ɾaak)
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak

Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie ɾug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud ɾaak
Kom ons baklei sodat kom ons baklei sodat

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad ɾaak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak

Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie ɾug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud ɾaak
Kom ons baklei sodat ons opmaak
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE