Oor en Oor

Daar's 'n lang donker trein
Met sy wiele refrein
Wat 'n dofpad uitklop teen die reën
En môre lê ver al is môre ook hier
Vannaand is ek stoksielalleen

Oor en oor soos die wiel klop oor spore
Oor en oor dae verlore
Oor en oor as jou beeld uit die donker verskyn
Oor en oor soos jou groet by die heining
Oor en oor myle se skyding
Oor en oor ɾol gister se saamwees weer terug

Daar's 'n man teen die ɾuit
Sy oë kyk uit die alleensaamheid koggel hom terug
Sien die beeld van homself
En hy voel vol verlang vannaand [Bm]is hy stoksielalleen
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE