Die nagte op die langpad
Die maanlig teen die blou
Die laaste week of so voel ek verlore sonder jou
Voor in die verte sien ek
Die wolke huil die reën
Ek luister na die radio voel hartseer en alleen
Ons song is op my lippe
Ons song [Am]is in my [A]hart
En ons song [Am]se woorde laat my [A]weer in stukke spat
Al het ek hoe gestɾuikel
Al sê jy kry jou ɾy
As ek ons song [Am]weer hoor wens ek jy was [Am7]by my
Jou afdraai lê hier êrens
Dis nog ‘n myl of twee
Jou harde afskeidswoorde in my [A]ore is jou nee nog meer
Voel ek die grondpad draai my
Jou liggis skyn daar ver
Dis net ek en die ɾadio en ‘n ou verskietendester
Ons song [Am]is op my [A]lippe
Ons song [Am]is in my [A]hart
En ons song [Am]se woorde laat my [A]weer in stukke spat
Al het ek hoe gestɾuikel
Al sê jy kry jou ɾy
As ek ons song [Am]weer hoor wens ek jy was [Am7]by my
Al het ek hoe gestɾuikel
Al sê jy kry jou ɾy
As ek ons song [Am]weer hoor wens ek jy was [Am7]by my
En ek sal my [A]alles gee om jou weer terug te kry